Book Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite En Joernaal

Product Code
1093110
• Die Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken. • Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet. • Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings. Dit kan gebruik word vir foto's, ekstra tieklyste, • 'n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. • Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.
Please Note: This product is usually available at Centurion, Montana, Silver Lakes, Strubens Valley, and Kyalami. Need help, send us an email at: [email protected]
Only R 119.00
Product Specifications
More Information
Department Safety & Security

Here's what everyone else thinks

Write Your Own Review
You're reviewing: Book Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite En Joernaal
Your Rating
Copyright © 2024 Chamberlain. All rights reserved